Wikimapia is a multilingual open-content collaborative map, where anyone can create place tags and share their knowledge.

Amerikaanse Maagde-eilande | archipelago (en)

Virgin Islands (US) / Saint John / Cruz Bay /
 archipelago (en), invisible (en)
 Upload a photo

Die Amerikaanse Maagde-eilande (Engels: Virgin Islands of the United States) is 'n groep van eilande in die oostelike Karibiese See. Die eilande het 'n bevolking van 106 405 in 2010 gehad en 'n oppervlakte van 346,36 km2.

Dit bestaan uit die hoofeilande Saint Croix, Saint John, Saint Thomas en ander eilande. Die Amerikaanse Maagde-eilande lê in die ooste van Puerto Rico en in die weste van die Britse Maagde-eilande. Die hoofstad en grootste stad is Charlotte Amalie.
Nearby cities:
Koördinate:   18°2'30"N   64°48'42"W
  •  147 km
  •  778 km
  •  862 km
  •  869 km
  •  1090 km
  •  1109 km
  •  1188 km
  •  1438 km
Array