Golf van Biskaje

France / Aquitaine / Lege-Cap-Ferret /
 bay (en), invisible (en)

Die Golf von Biskaje is 'n baai van die Atlantiese Oseaan in die hoek tussen die noorde van Spanje en die weste van suidelike Frankryk wat strek van Galicië tot by Bretagne. Dit is vernoem na die Baskiese provinsie Biskaje in Spanje. Die Franse praat van die Golf van Gaskonje (Golfe de Gascogne) en die suidelike deel van die golf aan die Spaanse kus staan in Spaans as die Mar Cantábrico (Kantaberiese See) bekend. Die Golf van Biskaje is bekend vir sy slegte weer en rowwe see.
Nearby cities:
Koördinate:   45°34'43"N   2°43'48"W
  •  209 km
  •  350 km
  •  422 km
Array