Brest
France /
Bretagne /
Brest /
World
/ France
/ Bretagne
/ Brest
Frankryk / / / Finistère / /
stad, commune - administrative division (en), draw only border (en)
Brest is 'n hawestad en vlootbasis in die Franse département Finistère (Bretagne) met 141 000 inwoners in die stad en sowat 311 000 in die metropolitaanse gebied. Dit is die grootste stad in die westelike Bretagne en 'n belangrike ekonomiese en handelsentrum. Brest is ook die setel van die Universiteit van die Westelike Bretagne (Université de Bretagne Occidentale) en ander tersiêre onderwysinstellings.
Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Brest
Nearby cities:
Koördinate: 48°24'29"N 4°29'55"W
Array