Sint-Truiden (munisipaliteit) (Синт-Трёйден)
Belgium /
Limburg /
Sint-Truiden /
Синт-Трёйден
World
/ Belgium
/ Limburg
/ Sint-Truiden
Munisipaliteit, draw only border (en)
Sint-Truiden ( Frans : Saint-Trond , Limburgs : Sintruin ) is 'n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg .
Die oudste woongebied was Zerkingen, wat reeds in die 8ste eeu in geskrifte verskyn het as: Sarchinium. Na 1100 het die naam Sint-Truiden in gebruik gekom, na Sint-Trudo, stigter van die Abdy van Sint-Truiden.
Sint-Truiden is geleë in Haspengouw, 'n streek wat oor die Belgiese provinsies Limburg, Luik, Namen, Vlaams-Brabant en Waals-Brabant versprei. Hierdie streek word gekenmerk deur 'n golwende landskap van baie vrugbare lande wat vir landbou en veeboerdery gebruik word. Sint-Truiden is geleë in die noordelike deel van Haspengouw, in die vogtige deel van die streek, met ryk leemgrond, wat baie geskik is vir vrugteverbouing. Die effens golwende reliëf styg tot 'n maksimum hoogte van 115 m.
Benewens die middestad, bestaan die saamgesmelte munisipaliteit uit 14 sub-munisipaliteite: Die gehuggie Kortenbos is ook sedert 1977 deel van die stad Sint-Truiden, toe dit van Kozen geskei is. In Sint-Truiden self is daar ook die gehuggies Bevingen en Melveren, wat nog nie deel van die middestad geword het nie. Schurhoven, Guvelingen en Zerkingen is in die middestad geïntegreer.

Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Sint-Truiden
Nearby cities:
Koördinate: 50°48'47"N 5°11'48"E
Array