Heers
Belgium /
Limburg /
Heers /
World
/ Belgium
/ Limburg
/ Heers
dorpie, draw only border (en)
Heers is 'n plek in die gelyknamige munisipaliteit in die provinsie Limburg in België en behoort tot die kieskanton en die geregtelike kanton Borgloon.
Heers is die eerste keer in 927 genoem, as Comitatus de Haire. In 1250 was daar sprake van haar Castrum; in 1890 is dit Borg-Heers genoem. Moontlik beteken Here: van die heer.
Heers is die eerste keer in 927 genoem, as Comitatus de Haire. In 1250 was daar sprake van haar Castrum; in 1890 is dit Borg-Heers genoem. Moontlik beteken Here: van die heer.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Heers
Nearby cities:
Koördinate: 50°44'49"N 5°18'17"E