Leuven
Belgium /
Flamisch Brabant /
Leuven /
World
/ Belgium
/ Flamisch Brabant
/ Leuven
/ België / / Vlaams-Brabant /
stad, draw only border (en)
Leuven, Frans: Louvain, Duits: Löwen, is 'n Belgiese stad in die Vlaamse provinsie Vlaams-Brabant, waarvan hy ook die hoofstad is. Die munisipale gebied het 98 017 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 57 km². Die stad beskik oor 'n spoorwegstasie wat verbindings na Brussel, Mechelen, Luik, Hasselt en Louvain-la-neuve bied.
Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Leuven
Nearby cities:
Koördinate: 50°52'52"N 4°41'23"E
Array