Britse Maagde-eilande
British Virgin Islands /
Tortola /
Road Town /
World
/ British Virgin Islands
/ Tortola
/ Road Town
/
archipelago (en), invisible (en), British oversea territory (en)
Die Britse Maagde-eilande (Engels: British Virgin Islands) is 'n groep van eilande in die ooste Karibiese See en 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die eilande het 'n bevolking van 27 800 met 'n oppervlakte van 153 km². Die eilande bestaan uit die hoofeilande Anegada, Jost van Dyke, Tortola, Virgin Gorda en ander eilande. Die Britse Maagde-eilande lê in die ooste van die Amerikaanse Maagde-eilande. Die hoofstad en grootste stad is Road Town.
Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Britse_Maagde-eilande
Nearby cities:
Koördinate: 18°31'43"N 64°33'33"W
Array