Wikimapia is a multilingual open-content collaborative map, where anyone can create place tags and share their knowledge.

Gibraltar

Gibraltar / N-340 (E-5)
 British oversea territory (en)  Add category

Gibraltar is 'n Britse besitting aan die suidpunt van Spanje met 'n oppervlakte van 6,5 km² en 'n bevolking van 28 750 in 2009. Die meeste inwoners is van Spaanse, Portugese of Marokkanse afkoms. Gibraltar word deur Spanje geëis. Die stad lê aan die noordelike punt van die Straat van Gibraltar.
Nearby cities:
Koördinate:   36°7'54"N   5°21'6"W
  •  205 km
  •  237 km
Array