Lille

France / Nord-Pas-de-Calais / Lille /
 stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en)

Lille of Rysel (in historiese kontekste soms Rijsel of Rijssel) is die hoofstad van die département Nord, die région Nord-Pas-de-Calais (Frankryk) en Frans-Vlaandere, naby die Belgiese grens, met sowat 227 000 inwoners (2009).

Saam met die 27 stede in die omgewing, onder meer Roubaix, Tourcoing en Villeneuve-d'Ascq, vorm Lille 'n metropolitaanse gebied met 1,2 miljoen inwoners, die tweede grootste in die land na Parys. Saam met 'n aantal Belgiese stede oorkant die grens, waaronder Kortrijk (Frans: Courtrai), Mouscron (Nederlands: Moeskroen) en Menen (Frans: Menin), het die Frans-Belgiese metropolitaanse gebied 1,7 miljoen inwoners. Lille is een van die jongste stede in Frankryk wat die ouderdomsstruktuur betref - sowat 40 persent van die bevolking is tussen 0 en 25 jaar oud, en daar is sowat 40 000 studente.
Nearby cities:
Koördinate:   50°37'44"N   3°3'40"E
  •  20 km
  •  27 km
  •  40 km
  •  49 km
Array