Doornik
Belgium /
Hennegau /
Tournai /
World
/ Belgium
/ Hennegau
/ Tournai
/ België / / /
stad, draw only border (en)
Doornik (Frans: Tournai) in die Franstalige provinsie Hainaut (Nederlands: Henegouwen) is op een na die oudste stad van België en die sesde grootste van die Frankofone gewes Wallonië met sowat 69 000 inwoners (2011). Die stad, wat aan die Schelderivier lê, verwerf bekendheid deur die skilder Rogier van der Weyden en ook deur die porselein en muurtapyte wat hier vervaardig word.
Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Doornik
Nearby cities:
Koördinate: 50°36'24"N 3°23'40"E
Array