Kameryk
France /
Nord-Pas-de-Calais /
Cambrai /
World
/ France
/ Nord-Pas-de-Calais
/ Cambrai
Frankryk / / / / /
stad, Munisipaliteit, commune - administrative division (en)
Cambrai of Kameryk is 'n Franse stad en onderprefektuur in die département Nord met sowat 33 000 inwoners. Dit is een van die oudste stede in die gebied en bekoor met sy argitektuur in die Spaanse en Vlaamse boustyle. Die stad staan vroeër veral bekend vir die kambriek, 'n fyn katoenweefsel wat hier verwaardig is. Cambrai is vandag nog steeds 'n sentrum van die tekstielnywerheid.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Cambrai
Nearby cities:
Koördinate: 50°10'10"N 3°14'21"E
Array