Heers (munisipaliteit) (Horpmaal)
Belgium /
Limburg /
Heers /
Horpmaal
World
/ Belgium
/ Limburg
/ Heers
Munisipaliteit, draw only border (en)
Heers is 'n munisipaliteit in die provinsie Limburg in België en behoort tot die kieskanton en die geregtelike kanton Borgloon. Die munisipaliteit het meer as 7 000 inwoners.
Heers is die eerste keer in 927 genoem, as Comitatus de Haire. In 1250 was daar sprake van haar Castrum; in 1890 is dit Borg-Heers genoem. Moontlik beteken Heers: van die heer.
Samesmeltings in 1971 en 1977 het 12 kerkdorpies tot die nuwe gemeente Heers saamgesmelt: Heers, Batsheers, Opheers, Veulen, Gutschoven, Mettekoven, Mechelen-Bovelingen, Rukkelingen-Loon, Heks, Horpmaal, Vechmaal en Klein-Gelmen. Slegs Heers en Mechelen-Bovelingen het meer as 1000 inwoners.

Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Heers
Nearby cities:
Koördinate: 50°45'12"N 5°19'5"E
Array