Santos

Brazil / Sao Paulo / Santos /
 stad, Munisipaliteit, draw only border (en)

Santos is 'n stad in die Brasiliaanse deelstaat São Paulo. Dit is geleë op die koördinate 23°57′39″S, 46°20′2″W sowat 72 km vanaf São Paulo.

Santos is in 1546 op 'n eiland gestig en het in die 19de eeu tot een van Brasilië se belangrikste uitvoerhawens vir koffie ontwikkel. Die groei van Santos was sedertdien gekoppel aan dié van São Paulo as die ekonomiese sentrum van die land. Tans hanteer die Santos-hawe sowat die helfte van alle Brasiliaanse uitvoergoedere.
Nearby cities:
Koördinate:   23°52'2"S   46°17'22"W
  •  79 km
Array