Curitiba
Brazil /
Parana /
Curitiba /
World
/ Brazil
/ Parana
/ Curitiba
/ Brasilië / / Curitiba
stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en)
Curitiba is die hoofstad van die Suid-Brasiliaanse deelstaat Paraná met 'n oppervlakte van 434,967 vierkante kilometer en 1 788 559 inwoners (2006). Curitiba is die grootste stad in Suid-Brasilië en beskik oor 'n versameling van museums, kunsgalerye, teaters, media-ondernemings, internasionale organisasies en korporasies, en effektebeurse, en is 'n sentrum vir politiek, vermaaklikheid, en kultuur van die Brasiliaanse suide.
Curitiba is een van die vinnigste groeiende metropolitaanse gebiede in die land. Die stad, wat in 1693 gestig is, bestaan uit 'n funksionele middestad met wolkekrabbers wat deur woonbuurte en nywerheidsgebiede omring word. Curitiba word danksy sy moderne en doeltreffende openbare vervoerstelsel, toekomsgerigte stadsbeplanning en hoë lewensgehalte as 'n modelstad vir ander Derde-Wêreld-metropole beskou. Ter geleentheid van die Verenigde Nasies se Wêreld-Habitat-Dag in Bonn is op 6 Oktober 1997 die World Habitat Award aan Curitiba toegeken.

Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Curitiba
Koördinate: 25°29'42"S 49°17'13"W