Saint-Denis

Reunion / Saint-Denis /
 stad, capital city of state/province/region (en), invisible (en)

Saint-Denis is sedert 1738 die hoofstad en grootste stad van Réunion, 'n oorsese gebied van Frankryk in die Indiese Oseaan. Die stad het in 2007 'n bevolking van 97 400 gehad en 'n oppervlakte van 142,79 km².
Nearby cities:
Koördinate:   20°53'53"S   55°26'51"E
  •  57 km
  •  1814 km