Bloemfontein

South Africa / Free State / Bloemfontein /
 stad, capital city of state/province/region (en)

Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die sesde grootste stad van Suid-Afrika, met 'n oppervlakte van 465,5 vierkante kilometer en meer as 500 000 inwoners. Dit is sedert die jaar 1910 ook sy regterlike hoofstad.
Nearby cities:
Koördinate:   29°8'46"S   26°13'27"E