Wikimapia is a multilingual open-content collaborative map, where anyone can create place tags and share their knowledge.

Darwin

Australia / Northern Territory / Darwin /
 stad, capital city of state/province/region (en), metropolitan area (en), urban agglomeration (en)

Darwin is die hoofstad van die Noordelike gebied (Northern Territory) van Australië. Dit is aan die See van Timor geleë en het 'n bevolking van 120 900, wat dit by verre die stad met die grootste bevolking in die yl bevolkte Noordelike Gebied maak, maar ook die yl bevolkste van Australië se hoofstede. Dit is die kleinste en mees noordelike van Australië se hoofstede en is die middelpunt van die Top End (bopunt) streek.
Nearby cities:
Koördinate:   12°26'11"S   130°55'41"E
  •  1576 km
  •  1638 km
Array