Parys
France /
Ile-de-France /
Paris /
World
/ France
/ Ile-de-France
/ Paris
Frankryk / / / Parys / /
stad, capital city of country (en)
Parys (Frans: Paris [paˈʀi]) is die hoofstad en grootste stad van Frankryk met 2 153 600 inwoners (2005) en 'n oppervlakte van 105,4 km². 12 067 000 mense woon in die metropolitaanse gebied van Parys (1 Januarie 2007). In administratiewe opsig is Parys tegelykertyd 'n stad en 'n département. Parys is die hoofkwartier van internasionale organisasies soos die UNESCO, die OECD, die Internasionale Handelskamer (ICC/CCI) en die Europese Ruimtevaartorganisasie ESA. Dit is die grootste Franstalige metropool en die kulturele sentrum van die Franstalige gemeenskappe (Frankofonie).Die Paryse stadsgebied het 'n oppervlak van 105,4 vierkante kilometer, terwyl die metropolitaanse gebied van Parys oor 14 518 vierkante kilometer strek.
www.youtube.com/watch?v=Raru9qRLG9M
www.youtube.com/watch?v=Raru9qRLG9M
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Parys
Koördinate: 48°51'31"N 2°20'49"E
Array