Hirosjima

Japan / Hiroshima /
 stad, Munisipaliteit, second-level administrative division (en), draw only border (en)

Die Japanese stad, Hirosjima (広島市, Hirosjima-shi), is die hoofstad van die Hirosjima-prefekdom en die grootste stad in die Chūgoku streek van Westelike Honshū, die grootste van Japan se eilande. Die stad se geografies geleë by 34°23′07″N, 132°27′19″O (die stadshuis). Hirosjima is bekend vir die feit dat dit die eerste stad in die geskiedenis is wat die teiken van kernwapenoorlog was in die Tweede Wêreldoorlog.

Hirosjima het munisipale status op 1 April, 1889 bereik en het op 1 April, 1980 'n bevolking van 500,000 amptelik oorskry. Die stad se huidige burgermeerster is Tadatoshi Akiba, wie op 23 Februarie, 1999 as burgermeester ingetreë het.

Google panoramas:
goo.gl/maps/PBzgCqJRn9aCAhWw7
goo.gl/maps/pAAJLLyg1JpWfZMK6
goo.gl/maps/BMzhfRsLWDyz1YHD9
Koördinate:   34°28'38"N   132°26'13"E
Array