Rio de Janeiro | stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, UNESCO World Heritage Site (en), former national capital (en)

Brazil / Rio de Janeiro /
 stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en), UNESCO World Heritage Site (en), former national capital (en)

Rio de Janeiro [ˌxiudʒiʒaˈneiɾu], die tweede grootste stad in Brasilië en die hoofstad van die gelyknamige deelstaat, lê aan die Guanabarabaai in die suidooste van die land. Die Portugese naam, wat letterlik "Januarierivier" beteken, verwys na die datum van sy ontdekking (1 Januarie 1502) deur die Portugese seevaarder Gaspar de Lemos en sy destydse vergissing - hy het die baai van Rio de Janeiro as die monding van 'n rivier beskou.


www.youtube.com/watch?v=7EgWFdKPqPs


www.youtube.com/watch?v=_nTJ4OzcqDg
Nearby cities:
Koördinate:   22°53'11"S   43°25'27"W
Array