Rooihek-administrasiegebou (Moskou)

Russia / Moscow / Moskou / Sadovaya-Spasskaya ulitsa
 office building (en), high-rise (en), apartment building (en), 1953_construction (en), Stalinist (architecture) (en), object of cultural heritage of regional importance (Russia) (en)

Die Rooihek-administrasiegebou is een van die neoklassieke geboue in Moskou bekend as die Sewe Susters van Josef Stalin wat in die vroeë 1950's gebou is. Dit is deur Aleksei Doesjkin ontwerp en in 1953 voltooi. Sy naam kom van Rooihekplein, waarop dit staan.

Die hooftoring het 24 vlakke en is 133 m hoog. Dit bevat onder meer twee woonstelkomplekse van 11 verdiepings wat deur dieselfde argitek ontwerp is. Die komplekse bevat sowat 300 woonstelle elk.

Die bou van die wolkekrabber is bemoeilik deur die nabygeleë Moskouse Metro-tonnels en die Krasnije Worota-treinstasie. Doesjkin het ’n tweede ingang na die stasie op die grondverdieping van die wolkekrabber gebou; dit is op 31 Julie 1954 geopen.

Nadat dit die hoofkwartier van die departement van swaarnywerheidsbouwerk was, het die administratiewe deel van die gebou ook die departement van vervoerbouwerk gehuisves. Dit is ook bekend as die Lermontof-toring, genoem na die skrywer Michail Lermontof en Lermontofskajaplein, soos Rooihekplein tussen 1962 en 1986 geheet het.

In this building

  1. Северный наземный вестибюль станции метро «Красные Ворота» (вход № 2)
  2. Магазин «Транспортная книга»
  3. Аптека «Старый лекарь» № 23
  4. Продуктовый магазин ООО «Диаруст»
  5. Совет ветеранов войны, труда и вооружённых сил района Красносельский
  6. Страховое акционерное общество "Гефест"; Банк "Банк на Красных Воротах"; Корпорация "Трансстрой"
  7. Магазин «Центр Ювелир» № 15
  8. Ресторан «Каменный цветок»
  9. Памятная доска в честь Е. Ф. Кожевникова
  10. Памятная доска в честь И. Д. Соснова
  11. Бывшее кафе La fleur
  12. Отделение связи 107217
  13. Японский ресторан «Якитория»
  14. Памятная доска в честь Б. П. Чиркова
  15. Магазин «Книги Сувениры»
  16. Дошкольное отделение «Высотка» Пушкинской школы № 1500
  17. Памятная доска А.Д. Головня
  18. Магазин «Цветочный ряд»
  19. Информационная гравировка и портрет М.Ю. Лермонтова
  20. Доска с информацией о здании
  21. Мемориальная доска А.Н. Душкину
  22. Магазин одежды «Ивановский трикотаж»
  23. Продуктовый магазин «Делимаркет»
 Add place (company, shop, etc.) to this building
Nearby cities:
Koördinate:   55°46'11"N   37°38'58"E
  •  60 km
  •  160 km
  •  574 km
  •  714 km
Array