Anchorage, Alaska

USA / Alaska / Point MacKenzie / AK State Hwy 1 / New Seward Hwy

Anchorage is 'n stad in die Amerikaanse deelstaat Alaska. Met 260 283 inwoners volgens die 2000 sensus is Anchorage die grootste stad en ekonomiese sentrum van die staat Alaska. 'n Bietjie minder as die helfte van die staat se inwoners woon hier.
Koördinate:   61°8'31"N   149°52'49"W
Array