Kaïro

Egypt / Kairo / Cairo /
 stad, capital city of state/province/region (en), capital city of country (en)

Kaïro (Arabies: القاهرة, al-Qāhira – „die Sterke“) is die hoofstad van Egipte en die grootste stad in die Arabiese wêreld. Die Egiptenaars gebruik dikwels ook die Hoog-Arabiese landnaam مصر, vir hulle hoofstad (Egipties-Arabies: Masr).
Koördinate:   30°3'25"N   31°20'4"E