Robbeneiland
South Africa /
Western Cape /
Cape Town /
World
/ South Africa
/ Western Cape
/ Cape Town
/ Suid-Afrika / Wes-Kaap
museum (en), eiland, UNESCO World Heritage Site (en)
Robbeneiland is 'n eiland 12 kilometer vanaf die kus van Kaapstad, Suid-Afrika. Die eiland het 'n tipiese Karooklimaat ten spyte daarvan dat dit so naby aan Kaapstad, wat 'n Meditereense klimaat het, geleë is. Die koue Benguelaseestroom is daarvoor verantwoordelik.
www.robben-island.org.za/
www.robben-island.org.za/
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Robbeneiland
Nearby cities:
Koördinate: 33°48'18"S 18°22'10"E