Dommel


Die Dommel is 'n rivier in België en Nederland, die linker sytak van die Dieze. Dit ontstaan in noordoostelike België naby Peer en vloei in die suidelike deel van Nederland in. Die Dommel verkry water van die Keersop, Tongelreep, Gender en Kleine Dommel strome en smelt by ’s-Hertogenbosch met die Aa saam om die Dieze te vorm wat vervolgens na die Maas vloei.
Nearby cities:
Coordinates:   51°13'31"N   5°26'10"E
  •  31 km
  •  66 km
  •  123 km
  •  132 km