Weliko Tarnowo
Bulgaria /
Veliko Tarnovo /
World
/ Bulgaria
/ Veliko Tarnovo
/ Veliko Tarnovo
, 2 km van die middel af (Велико Търново)
/ Bulgarye /
stad, capital city of state/province/region (en), place with historical importance (en), former national capital (en)
Weliko Tarnowo (Bulgaars: Велико Търново, tussen 1100 en 1393 Tarnowgrad, tussen 1878 en 1965 Tarnowo) is die ou hoofstad van Bulgarye. Veliko Tarnovo is een van die oudste nedersettings in Bulgarye, met 'n geskiedenis van meer as vyf millennia. Die eerste spore van menslike teenwoordigheid, wat dateer uit die 3de millennium vC, is op Trapezitsa-heuwel ontdek. In agting vir die stad se verlede het tsaar Ferdinand, van die huis van Saxe-Coburg Gotha, die Veertig Heilige Martelaarskerk in Weliko Tarnowo gekies as die plek om op 5 Oktober 1908 die volkome onafhanklikheid van Bulgarye te verklaar.
Bevolking: 65 793 inwoners (31 Desember 2021 - Nasionale Statistiese Instituut).
www.youtube.com/watch?v=B-zvUh_Hbis
www.youtube.com/watch?v=eQbsrj3RFrw
Bevolking: 65 793 inwoners (31 Desember 2021 - Nasionale Statistiese Instituut).
www.youtube.com/watch?v=B-zvUh_Hbis
www.youtube.com/watch?v=eQbsrj3RFrw
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Weliko_Tarnowo
Nearby cities:
Koördinate: 43°4'40"N 25°36'59"E