Vlissingen

Netherlands / Zeeland / Vlissingen /
 stad, seaport (en)

Vlissingen is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland. Die stad het ongeveer 33 000 inwoners en die gelyknamige munisipaliteit het 44 363 inwoners (1 Februarie 2012, bron: CBS) oor 'n oppervlakte van 344,98 km², waarvan 310,82 km² onder water is.
Nearby cities:
Koördinate:   51°27'20"N   3°34'13"E
  •  7 km
  •  35 km
  •  98 km
  •  124 km
Array