Mechelen

Belgium / Antwerpen / Mechelen /
 stad, draw only border (en)

Mechelen (Frans: Malines) is 'n Belgiese stad in die suidweste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 65 km² en sowat 82 000 inwoners (2011).
Nearby cities:
Koördinate:   51°1'40"N   4°28'10"E
  •  20 km
  •  57 km
  •  81 km
  •  82 km
Array