Porto Alegre

Brazil / Rio Grande do Sul / Porto Alegre /
 stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit, draw only border (en), millionaire city (en)

Porto Alegre (Portugees, letterlik "Vrolike Hawe") is die hoofstad van die Suid-Brasiliaanse deelstaat Rio Grande do Sul met 'n oppervlakte van 497 vierkante kilometer en 1 440 939 inwoners (2005). Porto Alegre is die belangrikste handel- en nywerheidsentrum in die suide van Brasilië en die vyfde grootste metropolitaanse gebied van die land met 'n bevolking van meer as drie miljoen. Die stad lê aan die oewer van die Rio Guaíba, wat hier die grootte van 'n meer bereik, sowat 50 kilometer vanaf sy uitmonding in die Lagoa dos Patos.
Koördinate:   30°6'2"S   51°9'38"W
Array