Sotsji
| stad, resort (en)
Russia /
Krasnodar /
Sochi /
World
/ Russia
/ Krasnodar
/ Sochi
, 19 km van die middel af (Сочи)
/ Rusland / Krasnodar-krai
stad, resort (en), invisible (en)
Sotsji (Russies: Сочи) ['soʨɪ]) is 'n Russiese vakansieoord in Krasnodar-krai net noord van die Russiese Federasie se suidelike grens met 343 300 inwoners volgens die sensus van 2010. Die stad strek oor 'n lengte van meer as 140 kilometer langs die kus van die Swartsee en lê aan die voet van die Kaukasus-bergreeks se sneeubedekte bergspitse. Sotsji is in Julie 2007 deur die Internasionale Olimpiese Komitee as die gasheerstad van die XXII Olimpiese Winterspele 2014 gekies.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Sotsji
Nearby cities:
Koördinate: 43°42'42"N 39°34'51"E
Array