Groot Markplein van Brussel (Брюссель)

Belgium / Brussel / Brussels / Брюссель / Grand Place / Grote Markt
 square (en), interesting place (en), UNESCO World Heritage Site (en), historic town square (en)

Die Groot Markplein van Brussel (Frans: la Grand-Place de Bruxelles, Nederlands: Grote Markt van Brussel) is die sentrale stadsplein in Brussel. Dit word omring deur versierde gildehuise in die Italiaanse Barokstyl, die stadsaal (Frans: Hôtel de Ville) en die Broodhuis (Maison du Roi). Die plein is Brussel se belangrikste toeristebestemming en saam met die Atomium en Manneken Pis een van die stad se gewildste landmerke. UNESCO het die Groot Markplein in 1998 tot 'n wêrelderfenisgebied verklaar.
Nearby cities:
Koördinate:   50°50'48"N   4°21'9"E
  •  22 km
  •  58 km
  •  92 km
  •  101 km