Wikimapia is a multilingual open-content collaborative map, where anyone can create place tags and share their knowledge.

Antwerpen | stad

Belgium / Antwerpen / Antwerp /
 stad, draw only border (en)

Antwerpen (Frans: Anvers, Engels: Antwerp) is 'n stad en munisipaliteit in die noorde van België aan die Schelde-rivier. Antwerpen is 'n hawestad en die hoofstad van die gelyknamige Vlaamse provinsie. Die munisipale gebied bevat sowat 513 500 inwoners (2015), die grootste munisipaliteit in België. Sy oppervlakte beslaan 205 km², die land se naasgrootste munisipaliteit.
Nearby cities:
Koördinate:   51°12'14"N   4°24'57"E
  •  39 km
  •  52 km
  •  67 km
  •  73 km
Array