Blauwbrug (Амстердам)
Netherlands /
Noord-Holland /
Amsterdam /
Амстердам /
Amstelstraat
World
/ Netherlands
/ Noord-Holland
/ Amsterdam
/ Nederland /
monument (en), interesting place (en), brug
Die Blauwbrug is 'n bekende brug in Amsterdam. Die brug oor die Amstel is in 1883 oopgestel. Die brug is 'n ontwerp van B. de Greef en W. Springer. Die naam van die brug is afgelei van die blou houtbrug wat die twee oewers vanaf 1600 daar verbind het. Die argitektuur van die brug is geïnspireerd deur die brûe in Parys oor die Seine. Dit is daarom een van die mees opvallende brûe van Amsterdam.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Blauwbrug
Nearby cities:
Koördinate: 52°21'58"N 4°54'3"E