Ceres Fruit Processors
South Africa /
Western Cape /
Ceres /
World
/ South Africa
/ Western Cape
/ Ceres
/ Suid-Afrika / Wes-Kaap
production (en), cannery (en), processors (en)
Agtergrondinligting: Ceres Fruit Processors Ltd.
1. Geskiedenis van die Maatskappy
Die Ceres vrugte-industrie is verantwoordelik vir ± 30 % van alle appels en pere wat verbou word in Suider Afrika, en die dorp Ceres voorsien ‘n infrastruktuur vir die verpakking en prosessering van die oes. Vars vrugte, vrugtesap en vrugtekonsentraat van Ceres word op groot skaal na die buiteland uitgevoer.
Die Maatskappy het in 1923 tot stand gekom as ‘n koöperasie genaamd Ceres Fruit Growers wat hoofsaaklik gemoeid was met die verpakking van ons vrugte. Die konsentraataanleg het in 1976 begin en in 1981 is ‘n aanvang geneem met die verpakking van enkelsterk sappe en Ceres Fruit Juices het in 1986 tot stand gekom.
Ceres Fruit Processors Ltd. is gestig in 1992 en in 1994 is Ceres Food Industries deur die Maatskappy oorgeneem. Vandag werk daar 128 permanente werknemers en word voormelde getal jaarliks gedurende die seisoentyd aangevul met seisoenale werknemers.
2. Produkte
2.1. Rou Materiale
- Ceres Fruit Processors Ltd. produseer Appel-, Peer- en Wortelkonsentraat asook Perske- , Appelkoos- en Koejawelpuree.
- hierdie konsentrate en purees word deur vrugtesapbottelleerders gebruik om hulle eie vrugtesapversnyding te maak.
2.2. Konsentraatversnydings
- Behalwe rou-materiale, produseer die Maatskappy ook ‘n reeks vrugte konsentraatversnydings.
- In sodanige gevalle word water, preserveermiddels en stabiliseerders (indien nodig) bygevoeg deur sapbottelleerders in enkelsterk formaat in kartonne, plastiese bottels ensovoorts.
- Die Maatskappy maak ‘n reeks produkte in die 100% vrugtesap- en nektar kategorie. Nektar vrugtesap is sap wat ‘n maksimum van ± 40% sapinhoud het.
- In die 100% vrugtesap reeks word Lemoen / Mango, Appel, Tropical Punch en Guava gemaak.
- In die nektar reeks word Perske / Appelkoos, Mango / Lemoen, Lemoen 40%, Tropical Punch 40% en Gauva 20% gemaak.

Nearby cities:
Koördinate: 33°21'18"S 19°18'27"E
- Ceres Andrag Agrico 1 km
- Rustfontein, Willem en Eureka 26 km
- Deli-Co Plaas Slaghuis 34 km
- Leeukuil 46 km
- Bloemendal 62 km
- BP Vulstasie 77 km
- Witvlei 78 km
- SOILL 129 km
- Prime Rock Estates 575 km
- Arend Nes 2 km
- Neef se Kaaia 7.1 km
- Kerkstraat, 12 17 km
- Oude Kerk Volksmuseum 17 km
- Remhoogte, Tulbagh 24 km
- Voëlvleidam 25 km
- Slanghoek Mountain Resort 31 km
- polisie stasie 34 km
- Skool 34 km
- Wellington NG Kerk (Moedergemeente) 43 km