Jumièges

France / Haute-Normandie / Jumieges /
 Munisipaliteit, draw only border (en)
 Upload a photo

Jumièges is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 1800 inwoners (2014).
Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges. Die dorp is bekend vir die ruïnes van die klooster Saint-Pierre.
Die dorp word as Gemeticum vir die eerste keer in 837 genoem.
Nearby cities:
Koördinate:   49°25'41"N   0°49'50"E
  •  13 km
  •  15 km
  •  82 km