Yainville
France /
Haute-Normandie /
Yainville /
World
/ France
/ Haute-Normandie
/ Yainville
Munisipaliteit, draw only border (en)
Yainville is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 1100 inwoners (2014).
Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges.
Die dorp word as Ewenvilla vir die eerste keer in 1025 genoem en as Eudonis villa in 1138.
Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges.
Die dorp word as Ewenvilla vir die eerste keer in 1025 genoem en as Eudonis villa in 1138.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Yainville
Nearby cities:
Koördinate: 49°27'27"N 0°49'53"E
- Jumièges 2.2 km
- Heurteauville 4 km
- Le Trait 6.6 km
- Val-de-la-Haye 11 km
- Routot 11 km
- Saint-Ouen-de-Thouberville 11 km
- Le Grand-Quevilly 13 km
- Rouen 14 km
- Ouville-la-Rivière 49 km
- Arras 166 km
Array