Bo-Kaap (Kaapstad)
| region (en)
South Africa /
Western Cape /
Cape Town /
Kaapstad
World
/ South Africa
/ Western Cape
/ Cape Town
/ Suid-Afrika / Wes-Kaap
region (en)
Add category
Die Bo-Kaap is 'n skilderagtige deel van Kaapstad in Suid-Afrika wat voorheen as die Maleierbuurt bekend gestaan het. Dit is aan die hange van Seinheuwel bo die middestad gelee en is die historiese sentrum van die Kaapse Maleierkultuur in Kaapstad. Die bevolking is ongeveer 6000 waarvan ongeveer 90% moslem is.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Bo-Kaap
Nearby cities:
Koördinate: 33°55'16"S 18°24'51"E
- Kampsbaai 4.4 km
- Groote Kerk 0.7 km
- Kaapstad Stadsaal 1 km
- Kasteel die Goeie Hoop 1.3 km
- V&A Waterfront 1.9 km
- iDial / GreenGreen 3.8 km