Treblinka
Poland /
Mazowieckie /
Ostryw Mazowiecka /
World
/ Poland
/ Mazowieckie
/ Ostryw Mazowiecka
/ Pole /
museum (en), Second World War 1939-1945 (en), internment (en), mass grave (en)
Treblinka was 'n Nazi verdelgingskamp in Duits-besette Pole tydens die Tweede Wêreldoorlog. Verdelgingskampe soos die een by Treblinka was gebruik tydens die Joodse volkmoord, of Sjoa, vir die sistematiese uitroeiïng van mense wat deur die Nazi's as submense gekategoriseer was.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Treblinka_verdelgingskamp
Nearby cities:
Koördinate: 52°37'51"N 22°3'12"E