Daugavpils
Latvia /
Daugavpils pilseta /
Daugavpils /
World
/ Latvia
/ Daugavpils pilseta
/ Daugavpils
/ Litaue /
stad, first-level administrative division (en), draw only border (en)
Daugavpils is die tweede grootste stad in Letland. Die stad is in die suidooste van Letland langs die Daugavarivier geleë. Daar woon 108 260 mense. Voor 1940 was meeste van die bevolking Joods, maar na 1945 woon daar slegs 492 Jode in die stad. Die enigste amptelike taal is Lets, maar die Russies meerderheid wil ook Russies instel as 'n amptelike taal saam met Lets. Die stad het ook 'n groot Universiteit.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Daugavpils
Nearby cities:
Koördinate: 55°53'44"N 26°32'14"E
- Riga 208 km
- Tartu 280 km
- Narva 405 km
- Tallinn 428 km
- Pavlovsk 480 km
- Pushkin 482 km
- Helsinki 500 km
- Sint Petersburg 513 km
- Petrozawodsk 797 km
- Nizjni Nowgorod 1053 km
Array