Sint Petersburg
Russia /
Sankt Petersburg /
Saint Petersburg /
World
/ Russia
/ Sankt Petersburg
/ Saint Petersburg
, 25 km van die middel af (Санкт-Петербург)
/ Rusland / Leningrad-oblast
stad, first-level administrative division (en), draw only border (en), former national capital (en), hero city - Soviet honorary title (en), millionaire city (en)
Sint Petersburg (Russies: Санкт-Петербург) is ’n stad en federale subjek van Rusland. Dis geleë in die Noordwestelike Federale Distrik aan die Newa-rivier oos van die Golf van Finland. Die stad se vorige name was Petrograd (Russies: Петроград) en Leningrad (Russies: Ленинград).
Sint Petersburg is op 27 May 1703 gestig deur Pieter I die Grote van die Russiese Keiserryk en was langer as tweehonderd jaar (1712-1728, 1732-1918) die land se hoofstad. Dit is naas Moskou die grootste stad in Rusland en naas Moskou, Londen en Parys die grootste stad in Europa. Dis een van Europa se groot wetenskaplike, kulturele en nywerheidsentrums en ’n belangrike hawe aan die Baltiese See.

Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Sint_Petersburg
Nearby cities:
Koördinate: 59°56'21"N 30°5'32"E
This article is protected.
- Saaremaa 491 km
- Moskou 589 km
- Gotland 724 km
- Gagausië 1504 km
- Groningen (provinsie) 1610 km
- Friesland 1687 km
- Sewastopol 1695 km
- Noord-Brabant 1835 km
- Kabardino-Balkarië 1956 km
- Ligurië 2270 km
Array