Leopoldsburg (munisipaliteit) (Leopoldsburg)

Belgium / Limburg / Leopoldsburg
 Munisipaliteit, draw only border (en), fourth-level administrative division (en)

Leopoldsburg (Limburgs: Léopolsbörch of 't Kamp, Frans: Bourg-Léopold) is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 22 km².
Plekke in die munisipale gebied van Leopoldsburg:
Geleeg, Heppen, Immert, Leopoldsburg (dorp) en Strooiendorp.
Nearby cities:
Koördinate:   51°7'17"N   5°15'4"E
  •  42 km
  •  48 km
  •  110 km
  •  124 km