Sauer Brug
South Africa /
Eastern Cape /
Aliwal North /
World
/ South Africa
/ Eastern Cape
/ Aliwal North
/ Suid-Afrika / Oos-Kaap
monument (en), brug
Hierdie sandsteenbrug waarvan die hoeksteen in 1881 gele is, is deur Jacobus Wilhelm Sauer geopen op 28 September 1881. Hy was die Minister van Spoorwee en Hawens, en die brug is na hom vernoem. Vandag is dit 'n Nasionale Gedenkwaardigheid, met 'n bronsplaat wat dit aandui.
Nearby cities:
Koördinate: 30°44'14"S 26°47'3"E