Chankendi / Stepanakert

Azerbaijan / Xankendi /

Stepanakert of Chankendi (Armeens: Ստեփանակերտ, Azerbeidjans: Xankəndi, Russies: Степанакерт of Ханкенди) is die hoofstad van die Republiek Artsach, 'n de facto onafhanklike republiek tussen Armenië en Azerbeidjan wat die meeste nasiestate as deel van Azerbeidjan beskou. Die stad het in 2010 53 000 oorwegend Armeense inwoners gehad.
Nearby cities:
Koördinate:   39°49'29"N   46°45'46"E
This article is protected.