Gravensteen (Gent)
Belgium /
Ost-Flandern /
Gent /
Sint-Veerleplein, 11
World
/ Belgium
/ Ost-Flandern
/ Gent
/ België / / Oos-Vlaandere /
castle (en), Medieval / Middle Ages (en), interesting place (en), listed building / architectural heritage (en), 12th century construction (en)
Die Gravensteen is 'n buitengewoon goed behoue middeleeuse kasteel in Gent. Dit is in die stadsentrum geleë en vorm 'n gewilde toeriste aantreklikheid. Die ligging van die kasteel is tussen twee takke van die Leie, waar daar oorspronklik 'n hoë sandduin te midde van die moerasagtige gebied was.
Wikipedia article: https://af.wikipedia.org/wiki/Gravensteen
Nearby cities:
Koördinate: 51°3'25"N 3°43'14"E