Wikimapia is a multilingual open-content collaborative map, where anyone can create place tags and share their knowledge.

Dendermonde

Belgium / Ost-Flandern / Dendermonde /
 stad, town (en), draw only border (en)

Dendermonde (Frans: Termonde) is 'n Belgiese stad in die ooste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere en het 'n oppervlakte van 56 km² en 44 257 inwoners (2011). Dendermonde vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op regionale vlak. Die stad het 'n hospitaal en enkele skole. Elke Maandag kom besoekers vir hulle weeklikse inkopies na die mark.
Nearby cities:
Koördinate:   51°2'8"N   4°5'10"E
  •  31 km
  •  43 km
  •  64 km
  •  102 km
Array