Maracaibo
Venezuela /
Zulia /
Maracaibo /
World
/ Venezuela
/ Zulia
/ Maracaibo
/ Venezuela /
stad, capital city of state/province/region (en), Munisipaliteit
Maracaibo (Spaans: Ciudad Autónoma de Maracaibo) is die tweede grootste stad van Venezuela naas die hoofstad Caracas en is op 8 September 1529 deur Ambrosius Ehinger, die goewerneur van die Welser-kolonie Klein-Venedig, gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 001 591 en van 2 450 559 in die metropolitaanse gebied in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 393 km². Die stad is die belangrikste hawestad en is aan die kus van die Maracaibomeer net suid van die Karibiese See in die noorde van Venezuela geleë.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Maracaibo
Nearby cities:
Koördinate: 10°40'36"N 71°40'59"W
Array