Barquisimeto

Venezuela / Lara / Barquisimeto /

Barquisimeto (Spaans Nueva Segovia de Barquisimeto) is 'n groote stad in Venezuela en is in 1552 deur Don Juan de Villegas gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 200 000 en van 1 500 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 600 km². Die Stad is die hoofstad van die deelstaat Lara in die noorde van Venezuela.
Nearby cities:
Koördinate:   10°3'41"N   69°22'4"W
  •  134 km
  •  144 km
  •  146 km
  •  152 km
  •  278 km
  •  810 km
Array