Goue Dae

South Africa / Western Cape / George / Seekatstraat, 44
 Upload a photo

Die mees legendste huis in Glentan en meer as 50 jaar oud. Was die eerste huis aan die kant van Glentana toe die hoofstrand nog in die ooste kant was. Nou is die area die middelpunt van Glentana waar die kafee en die hoofstrand is.Gewoonlik is daar 'm braai aan met 'n rustige atmosfeer.
Nearby cities:
Koördinate:   34°2'58"S   22°18'50"E
This article was last modified 16 years ago