Riquewihr
France /
Alsace /
Riquewihr /
World
/ France
/ Alsace
/ Riquewihr
Frankryk / / Elsas / / /
dorpie
Add category
Riquewihr (Duits: Reichenweier) is 'n stad in die Franse gewes Elsas met sowat 1 200 inwoners (1999). Riquewihr lê in die arrondissement Ribeauvillé en in die kanton Kaysersberg. Vanweë sy 16de eeuse argitektuur, wat volledig bewaar is, word Riquewihr deur die organisasie Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste in Frankryk gelys.
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Riquewihr
Nearby cities:
Koördinate: 48°10'0"N 7°17'51"E