Venesië
Italy /
Veneto /
Venice /
World
/ Italy
/ Veneto
/ Venice
/ Italië / /
stad, invisible (en), third-level administrative division (en), UNESCO World Heritage Site (en), do not draw title (en)
Venesië (Italiaans: Venezia, uitgespreek [veˈnɛttsja]; Venesiaans: Venexia of Venezsia, uitgespreek [veˈnessi̯a]) is die hoofstad van die gewes van Veneto in Italië. Venesië het 'n bevolking van 270 801 mense (sensus 2009) en saam met die stad van Padua vorm dit die Metropolitaanse gebied van Padua en Venesië. Toerisme is ’n groot bydraer tot Venesië se ekonomie, en skep duisende werksgeleenthede. Venesië en sy lagune is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Google panoramas:
goo.gl/maps/hNqydBnzGtazPVUk8
goo.gl/maps/btagReSyWettiNhMA
goo.gl/maps/qBysMx2E3Nj7sgas6
goo.gl/maps/6Cx5bGDGsEDj8bBJ9
Google panoramas:
goo.gl/maps/hNqydBnzGtazPVUk8
goo.gl/maps/btagReSyWettiNhMA
goo.gl/maps/qBysMx2E3Nj7sgas6
goo.gl/maps/6Cx5bGDGsEDj8bBJ9
Wikipedia article: http://af.wikipedia.org/wiki/Venesië
Nearby cities:
Koördinate: 45°24'18"N 12°22'42"E